Caylin Parker

Df Malan Hoerskool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse


Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My insperasie is vanaf Pinterest na lank se gesoek oor watter tipe snit ek wou hê. My ontwerper het my ook gehelp met die tipe styl en die koningsblou was nog altyd my eerste keuse van kleur aangesien dit die blou van my oë uitbring. Die kraalwerk was gekies aangesien dit die rok opvallend maak en verskillend glinster in verskillende tipe beligting.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel van my rok sal die voorkant van die rok wees waar dit 'n slit in die middel af het en die rok styf om my middel sit.

Datum van matriekafskeid?

2025-10-01

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media