Caylen Burger

Hoërskool Klerksdorp

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Klassiek. “Vintage”. Tydloos. Die maroen-pers satyn vollengterok het asimetriese lyne en is versier met kristalle en draperings. Dit is afgerond met ‘n lang, wye sleep en kristalknopies op die rug. Ons het die “slit” opgezjoosh met ‘n herhaling van die kristalpatrone aan die bokant.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Klerksdorp

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Marilyn Monroe/Audrey Hepburn gekruis met Prinses Kate. Ek het ryk en koninklike kleure gesoek wat nooit uit die mode uit sal gaan nie. Ek wou ‘n klassieke en tydlose styl hê sodat ek oor 50 jaar kan terugkyk en nogsteeds dink “wow!”

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die rug van die rok was PRESIES hoe ek daaroor gedroom het (nes ek dit op elke eksamenvraestel skets van gr. 3 af) Ek het nie net mooi gevoel nie, maar was vreeslik gemaklik ook. Die wye romp kon afknip en ek kon lekker dans!

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media