Cayla Ray

Merensky Landbou Akademie

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok is ontwerp en gemaak deur Erika Mengouchi van Mengouhi Haute Couture. Ek het met verskeie idees en prentjies na Erika toe gegaan en sy het daarin geslaag om my droomrok te maak. Die missie was om my persoonlikheid, my liefde vir die dramatiese kunste asook iets "vintage" uit te beeld. En hy moes natuurlik swart wees!

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Merensky Landbou Akademie

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek is gaande oor die Middeleeue en die dramatiese effek van die rokke wat deur die koninklikes gedra was.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Definitief die moue en die dramatiese effek van die rok

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media