Cayla Hagemann

Hoërskool Pionier

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Die ontwerp van my rok het gekom van My Chemical Romance se een muskievideo, Helena. Ek het juis hierdie muskiekgroep gekies omdat hulle musiek my deur moeilike tye gehelp het. Hulle musiek gaan ook baie oor om "anders" te wees, net soos wat my rok anders was as die se rokke.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Die inspirasie vir my rok kom van my gunsteling musiekgroep, My Chemical Romance. Die idee van die rok het gekom van hulle een musiekvideo, Helena. Al my bykomstighede het hulle musiek en styl weerspieël.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die gunsteling deel van my matriekafskeid rok was die manier hoe my rok beweeg het en hoe die rooi elke nou en dan verskyn het.....en dan my skoene natuurlik!!!

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media