Cayla Bester

Hoërskool DF Malan

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok is ontwerp deur Ilse Roux. Dit is 'n lig blou stretch materiaal, met donker- en ligte blou scuba lining. Die lining is hand geborduur op die stretch materiaal.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja, DF Malan

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het laasjaar DF se matriekafskeid instap gaan kyk en was totaal en al weggeslaan deur een van my goeie vriendinne se rok. Ek het dadelik geweet dat ek iets só uniek, met fyner detail, wil hê.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Dit was vir my so gerieflik dat ek die aand kon kies of ek my rok agter my wil laat aansleep en of ek dit wou vashaak op kaalvoet sokkie!

Datum van matriekafskeid?

2023-09-27

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media