Cathrine Nagel

Leeuwenhof Akademie

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek wou ñ rok ontwerp wat smaakvol was en aandag onopsetlik kon vang. Ek het die voorreg gehad om met Glitz and Glam te werk om my droom n werklikheid te maak. Sagte materiaal gemeng met ñ illusie van vloeiende metaal wat uitgestal word met glimmerende glitter skynsels. Die resep van die ideale rok is om te weet wanneer om die naald neer te sit.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Hollywood Red Carpet Events.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunstelling gedeelte van die rok is die manier hoe my rug grasieus vertoon word. Dit laat my voel soos ñ diamand wat sagskuns skyn in die somer son.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-06

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media