Casey Le Roux

Hoërskool Rustenburg

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Die materiaal wat gekies was is lig van kleur en gewig sodat ek steeds elegant kon lyk terwyl ek gemaklik was.Aan die binnekant was n glad en sagte materiaal gehef sodat die "beading" en "glitter" nie my vel krap of seermaak nie.Die kleur en vorm van my rok is gekies om my velkleur te komplimenteer asook my liggaams vorm.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Rustenburg

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou die rok skep wat my kinder droom tot elke nippertjie sou uitbeeld .Ek voel elke jong dame het op n stadium gedroom om n prinsses te wees en jou rok dra by tot daardie gevoel.My rok is uiteengesit met n inspirasie foto en veranderinge wat aangepas is vir die individu wie ek is.Ek is n persoon wat glo dat dit belangrik is om te droom en dat die lewe vol glinster dele moet wees.En darom sal ek sê my droom van n matriekrok wat glinster was n reuse sukses!

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Elke liewe deeltjie was en is tot vandag my gunsteling.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media