Carlisle Erasmus

Azarya Academy

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek en my ouma het idees bymekaar gesit en het met die rok te voorskyn gekom. Ek is mal oor die 'medieval' era en die rooi satyn met swart vonkelnet bo-oor het die effek daarvan perfek uitgebeeld. Te danke aan my ouma se talent, was my droom bewaarheid.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoerskool Florida

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het ‘n unike en elegante rok gesoek wat by my pas, wat nie net my ligte velkleur sal uitbring nie, maar ook my persoonlikheid sal wys . Ek is ‘n baie ‘eccentric’ en wou uitstaan en ‘n stelling maak.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Defnitief die kleur en styl. Ek love alles van my rok en sou niks wou verander het nie.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-29

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media