Carlien Erasmus

Carlien Erasmus Carlien Erasmus Carlien Erasmus

Ouderdom

18

Tuisdorp

Stellenbosch

Skool en dorp/stad van skool

Hoër Meisieskool Bloemhof, Stellenbosch

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My rok se ontwerp kom van ‘n foto wat ek aanlyn gesien het, so wat drie jaar terug, ek het egter slegs insperasie daarvan af geneem. Die rede waarom ek van die rok so baie gehou het, was omdat dit my aan ‘n omgekeerde blom laat dink het waar al die verskillende lae van die romp deel, die blaartjies van die blom voorgestel het. Die materiaal het my ook herinner aan golwe en vloeinde waterfalle, en die sagtheid het my aan ‘n prinsess laat dink, wat op die ou einde die insperasie en rede was vir hoekom ek dit so graag wou hê.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media