Carli van Schalkwyk

Carli van Schalkwyk Carli van Schalkwyk Carli van Schalkwyk

Ouderdom

17

Tuisdorp

Kempton Park

Skool en dorp/stad van skool

Kempton Park

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ons lewe in n tyd waar alles vinnig gebeur en net so vinnig vergeet word. My skoolloopbaan het in 'n oogwink verbygeflits. Vir hierdie groot dag vol memories was dit die gedagte van 'tydloos' wat ek wou vasvang. Ek het gemik vir elegansie en gedroom van Audrey Hepburn. Izelle Otto het met soveel entoesiasme my strik gebou, dat ek n naam vir hom uitgedink het. Die rok was 100% in die kol en ek het gevoel soos n eertydse filmstêr.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media