Carla Vermeulen

Hoërskool Noordheuwel

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My uitusting moes misterieus wees en jou laat wonder maar ook stylvol lyk...Eers lyk dit swart, dan of ek net kant aan het, met die velkleur onderlaag en wanneer ek beweeg glinster als so saam met my beweging.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja, Hoërskool Noordheuwel

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het my inspirasie vir my uitrusting op pinterest gekry. Die oomblik toe ek 'n soortgelyke ontwerp sien het ek net geweet dis die een vir my. Ek wou nie eers verder na ander ontwerpe kyk nie. Ek het vir n jaar lank aan hierdie idee gewerk en geskaaf, Ek wou hê my uitrusting moes anders wees en uitstaan. Dit moes nie die tradisionele keuse vir matriekafskeid wees nie en by my persoonlikheid pas.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Dat hy soos n handskoen pas, gemaklik is en dat die patroon op die materiaal glinster soos ek beweeg.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-17

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media