Carla van der Merwe

Paarl Girls’ High

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok is ontwerp deur Genivieve Atelier in Stellenbosch dit is ń Pienk Milano korset met ń sagte krale tule oortreksel. Dit het ń lang vleiende romp gedeelte met ń slit aan die regter kant van die rok.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Paarl Girls’ High

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou baie graag ń pienk rok hê vir my matriek afskeid. Hierdie ontwerp het dadelik my aandag getrek, veral die pienk pêrel tule oorstreksel aangesien my geboorte steun ń pêrel is wat dit net soveel meer spesiaal sou maak. Dit was presies wat in my kop was ń korset bo-stuk, stylvol, tydloos en bo alles ń weerspieëling van my persoonlikheid.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel van my rok was die korset en die pêrel tule oorstreksel wat dit elegant afgerond het.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-27

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media