Carla van den Berg
Ouderdom
18 jaar oud
Tuisdorp
Potchefstroom
Skool en dorp/stad van skool
Hoër Volkskool Potchefstroom
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Om saam met José ń rok te ontwerp wat anders was as al die voriges. Ek het ń mooi rok gesoek, maar iets minder "over the top" as wat ons al te vore gedoen het.
Op die ou ent was dit maar so "over the top"en groot soos nog altyd, maar ek sou dit nie anders wou gehad het nie.
Ek het ń rok gesoek wat skree "Hierdie is CARLA" en dit is presies wat José vir my gegee het!
