Carla Oosthuizen
Hoërskool Noordheuwel
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
ja
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het uitgesien na hierdie groot dag van kleins af om soos n prinses te lyk en te voel. Ek wou gaan vir iets wat dramaties is en nie net die gewone reg af rokke nie. Die ontwerp het my laat dink dat ek soos n modern prinses sal lyk.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My gunsteling deel van my rok was die valle. Dit het vir my, my prinses beeld gegee. Die hele rok het my laat uitstaan en spesiaal laat voel. Die valle maak die rok uniek en anders as die res.
Datum van matriekafskeid?
2025-10-03