CARLA FERREIRA

Hoerskool Brits

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok is gemaak deur die bekende Kobus Rautenbach Couture in Klerksdorp. My rok is presies soos ek, speelerig en vrolik. Kobus het my gesien en gese jy is n klein bondeltjie vreugde en dis wat jou rok van jou moet se. My Rok is Hot pienk, (NIE SkOK PIENK NIE) sagte frille met detail oor die een skouer,.. met klein diamantjies en n lang net, met n slee en n mini rokkie onder die lang net. Met net n kort insny oor my een been. My rok se detail agter is klein diamant knopies wat my korset rokkie vas trek.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Het my skool se afskeid bygewoon by Fatherland

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My rok is presies soos ek, speelerig en vrolik. Kobus het my gesien en gese jy is n klein bondeltjie vreugde en dis wat jou rok van jou moet se. Pienk (hot pienk) was Kobus se kleur min wetend dit was eintlik die kleur wat ek ook aan gedink het. Die sagte frille oor my skouer en voorkant van my rok weerspieel my eie kunsinigheid en avontuurlistigheid. My lang slee is my uitkyk op my skoolpad wat verby is en die nuwe pad wat voor my le. Die diamant knopies en hangertjies op my skouer weerspiel my uitkyk op die lewe voorentoe die blink toekoms waarvoor ons as matrieks so voor hoop.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel van my rok was my Hele rok, my rok is ek, .....ek love die pienk en die sagte net waarmee ek kon speel as ek loop. Kobus het presies geweet wat ek wou he.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-27

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media