Carla de Jager
Ouderdom
18
Tuisdorp
Somerset Wes
Skool en dorp/stad van skool
Hoër Meisieskool Bloemhof, Stellenbosch
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek wou al van altyd af al soos die life action Cinderella lyk, met my ballroom rok. Ek het waarlik soos die prinses gevoel waaroor my 5 jarige self altyd gedroom het.
