Carjolien Botes

Vryburg Hoërskool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok is gebaseer op die Two Piece Blue Prom Dress Off-The-Shoulder A Line Long Graduation Gown wat ek op 'n jong ouderdom gesien het en toe dadelik verlief op was. Let wel my rok het 'n unieke kleur. Met Goud as die basis van my rok en dan die turquoise/blou kant, wat die elegante deel uitbring van die rok. Die rok beeld 'n jong dame uit. Goud vir haar waarde en sagte blou blomme vir haar gesag en haar hart. Die rok bring ook die boodskap deur van tot 'n meisie van 'n klein dorp is meer wêrd vir God as al die goud en silver van die wêreld. Ons is sy prinsesse, want Hy is ons Koning.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Vryburg Hoërskool

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie vir die rok was alles deur God na my toe gebring. Ek hhet'n hele anderster idee gehad vir 'n matriekafskeid rok, wat ek self ontwerp het, maar God se plan was anders. Na 'n groot gesukkel om my plan tot 'n realiteit te bring het ek opgegee. In die vakansie het ek Creare se vakansie skool by gewoon. Waar deur die loop van die week was my persoonlike profetiese tema 'goud', ek het bybel verse gekry, waarvan niemand bewus was, behalwe ek nie en in ons worship uur het 'n vrou na my toe gekom om saam my te bid. In haar gebed het die heilige gees haar gelei, sy het my bedêk met 'n goue lap en vir my gesê "Jy is nie net bedêk met goud nie, maar jou waarde is meer as goud wêrd vir God." en in daardie oomblik het daar 'n beeld na my toe gekom. 'n Beeld van my rok en ek hoor hoe God sê my rok moet Goud en blou wees. Laat sy wil geskiet! So het dit alles toe gebeur. Alles het net in plek geval.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel van my matriekafskeid rok is definitief die boodskap en simboliese betekenis wat dit dra. Goud vir waarde, blou vir die gesag en hart, sparkles vir die persoonlikheid en die blomme vir die seisoen waar al ons matriek meisies onsself nou vind. 'n seisoen waar ons a blommetjies bot. Ons is die dogters van 'n Koning, Spreuke 31. Daarom beeld my rok 'n prinses van die hemele uit.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-11

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media