Cara van Wyk
St Pauls College
Tuisdorp
Windhoek
Skool
St Pauls College
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Lara Louise Designs
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Old money – met ‘n tikkie klasieke en tydlose elgeansie
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
Dis wie ek is, “old school” en gemaklik met wie ek is.
Dis vir my mooi, elegant en ‘n vang jou oog sonder om “flashy” te wees. In Audrey Hepburn se woorde “fashion fades but elegance is a quiet conversation between your true self and the world”.
Hoogtepunt van die matriekafskeid
Defnetief die photoshoot. My metgesel was my beste maatjie van gr4 af. Ons het die beste tyd gehad. Spontaan en laf. Die mooiste memories wat my ‘n leeftyd sal by bly. En die aand self was pret! Almal het so mooi gelyk.
Planne vir na matriek
Ek gaan Bsc Agric Viticulture & Oenology studeer by die universiteit van Stellenbosch. Ek sien soooo uit!
Gunsteling woord in Afrikaans
Baljaar
Datum van matriekafskeid
2025-09-20