Cara Landman

Outeniqua Hoerskool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek soek al vir jare na idees vir my matriekafskeid rok. Dit was vir my baie belangrik dat die rok 'n ander sy van my persoonlikheid vertoon. Ek dink die rok het die meeste mense verbaas, aangesien ek eintlik 'n introvert is. Ek wou ook iets dra wat my lengte beklemtoon, want dit is iets waarmee ek uiteindelik vrede gemaak het (ek is 182) en waarop ek trots is. My rok is plaaslik gemaak deur Rene Hayden Couture en ek was so opgewonde om dit te dra!

Skool se matriekafskeid bygewoon?

JA

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het uiteindelik inspirasie gekry by die ontwerper Georges Hobeika uit sy 2018 reeks.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Ek is verlief op die hele rok, maar die string krale wat by my rug afhang, is my gunsteling deel.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-07

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media