Cara du Plessis

Hoërskool Ben Vorster

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het besluit om n rok te soek wat by my lyf en persoonlikheid pas eerder as om een te laat ontwerp. Ek het egter min of meer geweet waarna ek soek. Stylvol en elegant was bo aan my lysie. Ek wou die rok dra en nie die rok my nie.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Ben Vorster

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Audrey Hepburn het gesê "Elegance is the only beauty that never fades" Elegansie met eenvoudige lyne en n klein bietjie "bling" was my inspirasie om die swart rok te kies.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Ek is nie iemand vir modes na jaag nie. Die klassieke elegansie van my hele rok het my beeldskoon laat voel van bolla tot hakke.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-27

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media