Cara Cox

Frans Du Toit High School, Phalaborwa

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok is ontwerp deur Viola chan, en dit is by Bride & Co. gekoop. Ek het die kleur gekies want dit is uniek en die styl van die rok pas perfek by my figuur. Dit was ook die enigste rok van sy soort en grote in die winkel, so ek het geweet dit is vir my bedoel.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja, Frans Du Toit High School, Phalaborwa

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie was om almal te verras, want ek is nie een wat gewoonlik rokke dra nie. En glo my almal was verras toe hulle my in 'n rok sien.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die kleur en die styl. Dit was glad nie nodig vir enige veranderinge want dit het perfek gepas en die kleur het dadelik vir my uitgestaan.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media