Canha Meyer

Hoërskool Lichtenbureg

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

MY dogter Canha wou graag 'n groen rok he. wat haar oe, haar ligte vel en figuur komplementeer. Sy wou, klassiek, elegant, stylvol en tydlose rok he

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoerskool Lichtenburg

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Die inspirasie het van verskillende oorde gekom. Die rok moes defnitief groen wees en elegant wees. Sy het idees/inspirasie gesoek deur na prentjies, sosiale media, rokke aan te pas en raad te vra van haar ontwerper ( nefie- Jose de Canha couture).

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

? ALLES! :) Die rok het vir Canha soos 'n handskoen gepas. Die bo - lyf het haar mooi middel uitgewys. Die voue het beweging in die rok gebring. Die slit het been gewys , maar nogsteeds elegant. Haar rug was klassiek. Die sleep het die rok afgerond en die groen kleur het asemrowend gelyk

Datum van matriekafskeid?

2023-09-29

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media