Calista Blignaut
Somerset College
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Somerset College
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Rooi tapyt, Hollywood, 1920's.
Hierdie was ook die tema van ons matriek afskeid
So ek het heel tuis gevoel op die rooi tapyt. My klassieke MERCEDES Benz wat die prentjie afrond.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Die lae rugsnit was pragtig.
Datum van matriekafskeid?
2025-09-19