Caitlynn Williams

Hoërskool Hoogenout

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek was opsoek na n romantiese , maar baie stylvolle rok. Die rok is n ligte pastel geel kleur , wat baie skaars en uniek is Die lang sleep agter , sy moue en die rose gold beltjie het die rok lewe gegee en baie meer aandag getrek

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Hoogenout

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Die disney movie ‘Beauty and the Beast’

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Definitief die kleur van die rok , omdat dit soo uniek was

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media