Caitlyn Baker
Hoërskool Garsfontein
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Ja
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My inspirasie vir my matriekafskeidrok was my boetie se meisie se rok. Sy het laasjaar emarld green aan gehad, en toe ek haar vir die eerste keur sien met die kleur toe weet ek daardie kleur is die mooiste in die hele wêreld. Dit het my besluit op Emarld green ook.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My gunsteling deel is beslis die voorkant van my rok. Ek hou hoe die twee kleure so saam smelt en van materiaal na glitter toe gaan. Ek is ook mal oor hoe die kleiner ontwerp aan die bokant gemaak is van die rok.
Datum van matriekafskeid?
2025-10-04