Caitlyn Baker

Hoërskool Garsfontein

Ouderdom

18

Skool

Hoërskool Garsfontein

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Die rok en ontwerpkeuse wat ek gekies het is alles inspirasie van my Boetie se meisie se rok. Sy het n emarld green rok aan gehad en daarna het ek geweet dit is my droom rok. Ek het nog altyd gedroom dat ek ń slim rok wil dra op my matriekafskeid en daardie droom het waar geword. Natuurlik het ek ook tekstuur gesoek in my rok, wat my sal blink die hele aand lank, en so het alles bymekaar perfek gekom.

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

My inspirasie vir my matriekafskeidrok was my boetie se meisie se rok. Sy het laasjaar emarld green aan gehad, en toe ek haar vir die eerste keur sien met die kleur toe weet ek daardie kleur is die mooiste in die hele wêreld. Dit het my besluit op Emarld green ook.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

My gunsteling deel is beslis die voorkant van my rok. Ek hou hoe die twee kleure so saam smelt en van materiaal na glitter toe gaan. Ek is ook mal oor hoe die kleiner ontwerp aan die bokant gemaak is van die rok.

Datum van matriekafskeid

2025-10-04

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media