Caitlin O’Kelly

Impaq online

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

n Formele korset met n blomme onderlaag, bedek met blinkpienk omboorsel. Uit hierdie treffende bostuk vloei n feeverhaal van pienk blomme op n sagte groen agtergrond. Die material hang in sagte golwe tot op haar tone met n sleep wat jou herinner aan prinsesse. Agter vou die korset laag om haar rug en word dit afgerond met n pragtige strik. Hierdie ontwerp is formeel dog speels en as Caitlin sonstrale op haar rok laat val, kry die pragstuk se onderlaag van reenboog metaalkleure lewe wat hier en daar deur die bolaag sigbaar is.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Impaq online

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Hierdie rok is n uitvloeisel van Caitlin se persoonlikheid en toe Jose de Canha die ontwerp uitwys, was Sy uit haar vel. Sy wou n sagte, vroulike rok dra wat uniek in elke opsig is. Die kleur is buitegewoon en die blomme tesame met die vloeiende ontwerp is uniek en laat jou na jou asem snak. Hierdie rok is gepas vir die ouderdomsgroep en was vele pret om te kon dra.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die pragtige rugkant van die rok wat uitkoop op die mooiste sleep

Datum van matriekafskeid?

2023-09-30

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media