Caitlin Dooling
Hoërskool Die Wilgers
Tuisdorp
Cullinan
Skool
Hoërskool Die Wilgers
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Denzil Pillay
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Om die goue jare van skool vas te vang en uit te beeld. Sowel as om my glinserende persoonlikheid uit te beeld.
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
Dit beteken dat al my drome van sprokies verhale nou n werklikheid word.
Hoogtepunt van die matriekafskeid
My familie se reaksie op my voorkoms sowel as die wonderlike tyd saam my mede matrieks.
Planne vir na matriek
Ek beplan om te gaan studeer om n prokureur te word.
Gunsteling woord in Afrikaans
Flambojant
Datum van matriekafskeid
2025-10-09