Caitlin Brown

Hoërskool Waterkloof

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Plein, ellegant, asemrowend. Net soos my persoonlikheid. Ek voel geen vrou het nodig vir te veel "bling", om meer uit te staan nie. Ons elkeen het ons eie manier om ons persoonlikheid uit te straal. En elke vrou is uniek daarin.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het nogal baie navorsing gaan doen. Watter kleur my die beste sal pas. Die skoene wat mooi sal lyk by die rok. My ontwerper het my baie gehelp met idees. Maar het tog my eie prentjie in my kop gehad, van hoe ek eendag sou wou lyk op my Matriekafskeid. Ek het geweet hoe my grimering moet lyk. Hoe my hare moet lyk. En alles was net reg!

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Daar was nie 'n gunsteling deel nie. Alles was net perfek.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media