Caithlynn Danelle Pieterse Apex High Deel: MailFacebookTwitterPinterest Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse Skool se matriekafskeid bygewoon? Ja Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok? Ek is n groot aanhanger van Morticia Adams Haar kleresmaak was my Toe ek die rok vir die eerste keer sien het ek onmiddelik aan haar gedink en geweet dat dit my matriek rok Sal wees Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok? Die corset gedeelte en die kunswerk daarvan Datum van matriekafskeid? 2025-10-03