Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Ek hou nie baie van blinkertjies nie so ek wou eenvoudig maar elegant lyk.Ek het altyd n prentjie in my kop gehad oor hoe ek eendag wil lyk op my matriek afskeid omdat ek my ma se manier van aantrek altyd bewonder het sy het altyd vir my baie eenvoudig maar smaaklik aangetrek
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Ek is n groot aanhanger van Morticia Adams
Haar kleresmaak was my
Toe ek die rok vir die eerste keer sien het ek onmiddelik aan haar gedink en geweet dat dit my matriek rok Sal wees