Cailin Kriel

Hoërskool Montana

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok is ñ Natalia Jefferys ontwerp. Ek volg Natasha Joubert al ñ geruime tyd. Haar klere weërspieël my styl van elegansie en tydloosheid. Ninette het al my idees omgeskakel en aan my droom rok lewe gegee.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Montana

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het verskeie idees op Pintrest nagevors oor ñ geruime tyd. Ek wou beslis iets hê waarin ek gemaklik sou voel en met selfvertroue kon dra.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Sjoe, my hele rok - van die spleet, tot die manier waarop die rok geval het. My mou, afgewissel met ñ oop skouer… en natuurlik die feit dat hy swart was!

Datum van matriekafskeid?

2023-10-14

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media