Cady Davids

HTS DROSTDY

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok bestaan uit n deursigtige kantkorset met geveerde moue en n lynreg omgekeerde slit. Ek het swart gekies, omdat dit n baie elegante kleur is.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

HTS DROSTDY

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie vir my matriekafskeidrok het al in Graad 9 begin . Ek het al vanaf graad 9 begin matriekafskeidrok idees soek en het aan die begin van die jaar met byna 40 idees gesit. Ek was vasberade om n unieke rok te vind,n rok met n 'wow' faktor. Ek wou n elegante rok hê, wat by my familie noem naam vandat ek klein was sou pas,'Cady is a Lady'.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel van my rok was eintlik my hele rok,maar as ek iets sou uitsonder sou dit beslis die geveerde moue en die glitter. N dame kan nooit genoeg glitter op n rok hê nie. En my rok het boonop gemaklik gesit.

Datum van matriekafskeid?

2023-08-18

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media