Brooklyn Nieman

Hoerskool Montana

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek was baie opgewonde om n dramatiese rok te ontwerp wat ek in my gedagtes gehad het. Die ontwerper van my rok, Johan Botha het my visie gesien, verstaan en n ongelooflike uitresultaat aan my gelewer. Ek was super opgewonde en trots om my rok aan te trek.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoerskool Montana matriek afskeid

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek is nie n baie uitspattige mens van nature nie maar tog het ek geweet ek wil n rok he wat n stelling maak, wat anders is, en vreeslik gaan uitstaan met klem op stylvol en elegant. Ek voel my rok het al hierdie dinge vir my n realiteit gemaak.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Defenitief die kleur en die diamante.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-14

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media