Brittany Bouwer

Die Hoerskool Wonderboom

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek wou nog altyd n droom prinses rok gehad het en tannie Mina van BellaMina het my droom bewaarheid. Blou is my gunsteling kleur en dit bring die rooi van my hare uit. Ek is nog altyd n "glitter" kind en wou graag n klein bietjie glinster op my rok he. Die rankpatroontjies verteenwoordig n sprokies woud.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie was my gunsteling prinses, Cinderella. Ek wou ook daardie Cinderella oomblik beleef. Die kleur van haar rok was asemrowend en die skoenlappers daarop het my herinner aan my Ouma en n nuwe begin. Dis ook hoekom ek skoenlapper knippies in my hare gesit het want ek weet sy is altyd by my.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die kleur en dit was vleiend en dit het mooi gesweef as ek in die rondte gedraai het.

Datum van matriekafskeid?

2023-08-25

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media