Blanche Strydom

Hoërskool Die Anker

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

1) Sy is gemaak van uit die mooiste stukke elegansie. Gehuur deur Be dazzled. En hoekom dan nou nie n sagte witgoud en sjampanje kleur nie? Die korset bestaan uit n gedeelte satyn reg onder die borste gedeelte, deursienbare net stof, blink stene, blommekant afwerkings en n afeindiging op my rug deur dit te vertoon met die toeruig van n gepaste kleur lint en steeds my oop rug komplementeer. Die onderlyf is n kort romp wat deursienbare net stof met n effe sleep agter, blink stene sagkuns oral op sleep, n linker been snit en blomme kant afwerkings.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Die Anker

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het haar bewonder vir die feit dat sy my inspireer het om my Beeldskoonheid en Onafhanklikheid te laat uit straal en my sprankelende uniekheid te beklemtoon vir wie en wat ek opreg is en daarvoor het ek haar bewonder.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Haar blink stene wat my laat skitter het onder die bewegende lig van die dansvloer het sy my beslis die verklaring van die aand gemaak.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-27

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media