Bianca van der Merwe

DF Malan

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Die materiaal van my rok is 'n lewendige geel kleur met 3D blomme wat aangewerk is met die hand om 'n deursigtige, maar steeds bedekte, stuk te skep. Die bo-stuk is 'n corset wat aaneenlopend is met die vloeiende romp.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

DF Malan

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het nog altyd geweet my matriekafskeidrok gaan geel wees, want dis my gunsteling kleur van kleins af. ń Soortgelyke rok het laas jaar op my Pinterest-feed verskyn, waar 'n vrou baie gelukkig in die rondte gedraai het. Ek het onmiddellik verlief geraak op die ontwerp en het geweet dis hoe my rok moes lyk. En toe ek die spesiale materiaal die eerste keer sien, het dit die prentjie in my kop voltooi. Saam met my keuse van oorbelle en skoene het die rok perfek my persoonlikheid uitgebeeld...effe anders!

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die unieke geel kleur van die materiaal is wat vir my die meeste uitstaan. Ek is verlief op die geel kleur wat nie kan geler nie en het nog nie baie mense die spesifieke geel sien dra nie.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-27

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media