Bianca Odendaal

Hoërskool Durbanville

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Bianca is 1.85 en slank.... sy doen baie sport en is lief vir die buite lewe. Vir haar het dit gegaan om gemalik te weea in haar vel en plat skoene was n moet. En dit is wat sy en Wilmien Cronje reggekry het. Sy het soos n natuulike blom gelyk..... van grimmering, hare tot haar rok. Nie te veel nie en ook nie te min nie maar net natuulik.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

By Hoërskool Durbanville

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Om gemaklik te wees in haar rok en dat alles saam moes werk..... sy het al te veel stories gehoor van rokke wat nie gemaklik was nie.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Ek kan nie kies nie want die hele rok was beautiful maar as ek moet my rug deel

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media