Bianca duPlessis

Hoërskool Randburg

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok was n inspirasie van die tema “a night under the stars” waar ek gevoel het met die sterre wat so mooi skitter dat ek net soos daai skitterende ster wil wees.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja ek het

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

N mooi vloeiende rok met skitterende blinkers wat op die rok is.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die manier hoe die rok geskitter het as die lig op om val en verskillende kleure maak. Dit het die klein dogterjie binne my maak lag hoe ek in my mooi rok laat voel het.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-30

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media