Bernize Cilliers

Hoërskool Witteberg

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My keuse van ontwerp was om iets te kies wat my persoonlikheid sal uitbeeld vir wie ek is en wat by my liggaams bou sal pas. My rok was n swart elegante swart rok met verskillend teksture.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Witteberg

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie vir my rok was om iets te kry wat my persoonlikheid weerspieël en iets waarin ek gemaklik sal voel.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Sjoe, dis bietjie moeilik om gekies omdat my rok vir my sprokies mooi was , maar as ek moet kies sal dit my rug gedeelte wees .

Datum van matriekafskeid?

2023-09-29

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media