Benita Fourie

Overberg Hoërskool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok was ontwerp deur myself en gemaak deur n plaaslike ontwerper in ons dorp, Maryke Jenkins. My ontwerpkeuse vir my rok was iets wat ek weer kan dra, my bo stuk van my rok is heel apart van my romp asook my moue wat dit baie veelsydig maak.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek self was my inspirasie vir my rok. Ek wou my oë uitbring deur die keuse van die kleur van my rok en asook die krale werk wat die uniekheid van my persoonlikheid uitbring en komplimenteer.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die moue want dit maak dit veelsydig en elke keer as ek die moue anders dra gee dit n nuwe voorkoms as jy dit sien.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media