Benice van Wyk

Trinity house Little Falls

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

‘n Petrol blou prinsesstylrok met blou en grys kralewerk op die bostuk. My rok was gemaak van lae chiffon met lieflike blaardetail en grys takke oor my skouers. En om alles bymekaar te bring, ‘n pragtige korset om my figuur te wys.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Trinity house Little Falls

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Om eerlik te wees... daar was geen inspirasie nie. Hierdie rok was nie wat ek verwag het om na my matriekafskeid toe te dra nie, maar sodra ek dit aangepas het, het ek geweet - dit was die een!

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Wat ek die meeste van die rok gehou het was hoe dit my laat voel het. Ek het pragtig en selfversekerd gevoel, net soos stralend soos ‘n prinses.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-21

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media