Aydin Conry

Hoërskool Stellenbosch

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het altyd n ander perspektief gehad oor hoe my rok gaan lyk en watse kleur dit gaan wees, dit was vir my moeilik gewees om al daardie besluite te neem omdat my familie in Namibië woon, maar ek is was baie bly en tevrede oor my keuse en hoe alles so mooi by mekaar gekom het, die manier hoe my rok volgens my liggaam figuur so mooi gepas het, die pienk met n bietjie van n rooi gemeng met steentjies wat al om my rokspleet vas gewerk is tot my diamantjies wat agter my rok vasgewerk is.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek was nog altyd trots gewees oor hoe my liggaam gebou was en ek het al van kleins af geweet ek wil op my matriekafskeid soos n model voel en dit is presies hoe ek gevoel het.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Alles van my rok is my gunsteling, met al die moeite en tyd wat in gesit was, dink ek mens kan nie kies wat is jou gunsteling deel nie omdat jy die rok self gekies het en dat dit volgens jou aan gepas was.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-09

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media