Ashley Smit

Ashley Smit Ashley Smit Ashley Smit

Ouderdom

19

Tuisdorp

Pretoria

Skool en dorp/stad van skool

Die Hoërskool Wonderboom/Pretoria

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Hierdie rok sal altyd ’n spesiale plekkie in my hart hê. ❤️ Dit was nie sommer net ’n rok nie, maar ’n droom wat lewe gekry het. Elke detail, elke blommetjie en elke stukkie materiaal het dit iets besonders gemaak. Met soveel liefde en aandag is hierdie unieke rok spesiaal deur Scarlett Red Boutique in Johannesburg vir my ontwerp en geskep.
’n Mens dra soms nie net ’n rok nie, maar ook ’n herinnering, ’n gevoel en ’n oomblik wat jy vir altyd in jou hart wil bêre. 🌹❤

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media