Ashleigh Van Schalkwyk

Grabouw Hoër Skool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Die rok is gemaak met bridal lace, mesh en stiffening in herfs kleure. Die rok simboliseer n sagte fairy princess met n lae nek lyn en hoë slit. Dit bevat ook blommetjies strategies geskakeur met klein pêrrelkies.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ek het bygewoon met my metgesel in my Graad en ons was by n spoggerige plek bedien benoem die Houw Hoek Hotel buite Grabouw.

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek word op skool gesien as baie mannetjieagtig omdat ek sportief is en vir die geleentheid n meer sagte vroulike uitbeelding wou gee. Tekkies en n tracksuit word verruil vir n rok wat my persoonlikheid streel. Meer besonders is dat my moeder dit gemaak het na sy haar beroep as ontwerper 15 jaar terug moes herdink. Wat beter manier om dankie te sê deur saam te werk aan my prag rok.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel van die rok en ontwerp was die sagte blommetjies bo op en rondom die lae nek lyn. Dit het presies gedien om my meer vroulik en eligant te laat voel.

Datum van matriekafskeid?

2023-08-25

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media