Asheeqah Abrahams

Hoërskool Labori

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het gesoek na iets eenvoudig maar elegant en mooi wat my persoonlikheid en figuur pas.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Labori

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Die mooi pragtige trou rokke op pinterest.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die bo deel wat soos n korset was

Datum van matriekafskeid?

2023-09-26

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media