Ash-Lynn Nel

Hoerskool Brandwag

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek en my ma het dag en nag gesoek na verskillende idees vir rokke, want ek kon nie besluit op enige iets eenvoudig nie. My beste vriendin het my vertel van 'n eksklusiewe boutique in Randburg. Met geen intensies om 'n rok uiteindelik te vind nie pas ek my droom rok aan (al het my ma my gedwing, aangesien ek nie gedink het dis my kleur nie). Geen twyfel het ek dadelik geweet "Die is ek, in 'n rok!"

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoerskool Brandwag

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou graag uniek lyk. Een aand waar ek myself kon uitbeeld vir wie ek werklik is.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Definitief die kleur! Oranje, wat niemand ooit sou verwag het nie, wat my asem weg geslaan het.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-29

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media