Arni le Roux

Hoërskool Zastron

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek wou nie eintlik wit en swart gedoen het nie want ek het nog altyd gevoel dit is nie kleurvol genoeg nie.Ek het ń rok gesien wat soortgelyk as myne was en dadelik daarvan gehou en besluit wit en swart sal darem altyd in die mode bly en dit lyk timeless.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Zastron

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Daar was nie eintlik iets nie net dat ek die rok gesien het mal geword het daaroor en dat dit n rok is wat iets nuut is

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Virseker die lang sleep

Datum van matriekafskeid?

2023-09-29

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media