Arne Van Tonder

Arne Van Tonder Arne Van Tonder Arne Van Tonder

Ouderdom

18

Tuisdorp

Heidelberg

Skool en dorp/stad van skool

Hoer Volkskool Heidelberg

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie was om elegansie met my sportiewe persoonlik te kombineer. Ek wou n unieke neklyn he wat n sportiewe element by die rok voeg, sonder om die verfynde voorkoms in te boet. Gemak was vir my net so belangrik, sodat ek vrylik kon beweeg en dans. Die valle van my rok was met opset nie semmetries nie, sodat ek van elke kant af verrassend anders, uniek en besonders lyk.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media