Ariane de Villiers

Hoërskool Driehoek

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My droomrok - ń geskenk van my tannie af - is ontwerp deur die talentvolle Lynmarie Griffioen van Nelspruit wat dit reggekry het om al my jongmeisie-drome in een skepping saam te vat. Ek het waarlik soos ń prinses gevoel…

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het al verlede jaar ń soortgelyke ontwerp gesien en dadelik geweet dat my matriekafskeidrok so MOET lyk. Dit weerspiëel my simplistiese styl (met so klein bietjie drama by) gekombineer met my liefde vir smaraggroen.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Ek was mal oor die detail op die bo-stuk en hoe die lig met die weelderige materiaal gespeel het.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-26

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media